gia vang , seo , bao ve viet nam , bao ve viet nam , bao ve viet nam , thoi trang cong so , gia dinh ban , website templates , magento wordpress opencart themes , magento wordpress opencart themes , magento wordpress opencart themes , Car Reviews information Magazine , thoi trang cong so , tin tuc moi viet nam , tin moi viet nam , chia se mon ngon , phim viet nam , ung dung game , tin giai tri , tin cong nghe , khach san da lat , anh showbiz , my pham trang da , bao da samsung , op lung iphone , bao ipad , tap chi sao , kem duong da , may tinh bang , samsung , dien thoai sky , iphone , smartphone gia re , phim club , bao cong nghe , ipad , iphone 5s , thoi trang , Game Mobile , game mobile , meo vat , me va be , OpenCart Themes , flash card

Borg 'n Kind Projek

Ons het 'n geweldige behoefte hierdie jaar onder ons kleuters en ons ontvang deurlopend nuwe aansoeke vir borgskap. Ons skool groei ook geweldig soos wat die behoefte in die omgewing toeneem. Ons grondwet as 'n nie-winsgewende organisasie bepaal dat geen kleuter wat nie skoolgeld kan bekostig, weggewys mag word nie.

Skoolgeld beloop R820 per maand wat drie etes daagliks insluit. Die kleuters wat addisionele hulp nodig het ontvang ook gratis arbeidsterapie, spraakterapie en maatskaplike hulp op 'n weeklikse basis.

Borgouers kan bydra tot borgskap van 'n spesifieke kleuter, of aan die groep borgkinders, en die geld kan dan vir enige van die borgkleuters aangewend word, waar nodig. Dit is die borgouer se keuse. Ons deel ook elke kleuter se borgskap as volg in; skoolgeld, skryfbehoeftes, voeding of ondersteuning aan die gesin. U kan dus sien dat daar meer as een borgouer per kind kan wees en dat die geld wat geskenk word op baie maniere vir die versorging van 'n borgkleuter aangewend kan word.

Baie dankie vir u bereidwilligheid om hierdie kleuters in nood te help. U bydrae word opreg waardeer.

Vir enige navrae skakel my gerus by 081 547 1739

Groete,

Elbet van Zyl

Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Facebook

Vertaal

Radio Onderhoud - 06/2011

Bank Besonderhede

Booysens Beertjies

FNB
Tjek no: 62807283164
Takkode: 250545